Ons besoek aan Sequoia en Kings Canyon waar ons die nuwe jaar ingesien het.
Giant Forest, Sequoia National Park
Grant Grove
Grant Grove waar die derde grootste boom op aarde groei.
Fallen Monarch in Grant Grove
General Grant Tree
(hoogte: 267.4 vt, basisomtrek: 107.6 vt)
Nicol voor General Grant boom
John Muir Lodge waar ons tuisgegaan het.
Oujaarsaand: ons drink Kanu Cabernet op die lodge se stoep.
Big Stump in Kings Canyon.
General Sherman Boom, die grootste lewende boom op aarde. Dit is 'n gargantuan sequoia, hy is nie die hoogste of die wydste boom nie, maar word beskou as die grootste boom op aarde weens sy volume. Hy weeg ongeveer 2.7 miljoen pond en is ongeveer 2100 jaar oud.
(Hoogte: 274.9 voet, basisomtrek: 102.6 voet)
General Sherman boom in Giant forest
In die sneeu in Giant Forest
Lost Grove