Ierland - Dag 5-9
Dag 5 - Doolin na Dublin. Ons eindbestemming is Dun Loaghaire en Sandycove waar ons die volgende paar dae vertoef.
Dublin, Co. Dublin
Trinity
College
Strate van Dublin
St. Stephen's Green - 'n Publieke park in die hartjie van Dublin

Temple Bar area

Grafton Street

Dun Loaghaire & Sandycove, Co. Dublin
Suid van Dublin lê hierdie dorpies waar ons tuisgegaan het en saammet ou vriende gekuier het. Dit is ook hier waar ons Carel en Jenny se troue bygewoon het.
Dun Loaghaire vanaf die "Forty Foot Bathing Pool" - die tradisionele swemarea vir kaal ouer mans!

Ons kuier by ou bekendes in Dun Loaghaire en Sandycove



Dankie vir julle belangstelling - ons hoop julle het ons foto's en herinneringe saammet ons geniet!