Ierland - Dag 3
Dag 3: Glengarriff na Ballybunion via Ring of Kerry.
Kenmare, Co. Kerry
21km noord van Glengarriff lę hierdie kleurvolle dorpie wat beskou word as die "hek" tot die Ring of Kerry


Ring of Kerry, Co. Kerry
Allangs die Iveragh Peninsula lę die dramatiese kuslyn van die Ring of Kerry.



Ballybunion, Co. Kerry
Dié kusdorpie is węreldbekend vir sy uitgestrekte strand en kampioenskap gholfbaan. Ons het ook merkwaardige kranse ontdek en beleef die stormagtigste wind ooit!

Grasvelde op die Ballybunion kranse - dit lyk baie vreedsaam, maar glo my daar was 'n ernstige wind wat ons byna van die kranse afgewaai het!

Ballybunion kuslyn
Ballybunion Gholf Klub
"One of golf's holiest grounds"



